By
Windhoek-Oos leef ons God se liefde oral waar ons kom
Ons is nie hier om gedien te word nie, ons is hier om te dien.
Ons lééf God se liefde deur ses gewoontes in te oefen.
Ons stop en word stil by God
We pause to be with God
Ons praat oor God
We talk about God
Ons vra ‘Godsvrae’
We ask God questions
Ons ag alle mense
We value all people
Ons luister na ander
We listen to people.
Ons verwelkom alle mense
We welcome all people