Belydenisaflegging

Wil jy belydenis van geloof aflê? Vul die volgende 3 vorms in en stuur dit terug aan die kantoor voor die sluitingsdatum.

Kontak vir Hestie +264 81 765 4563 vir meer inligting