Musiek

God se liefde – en liefde vir God – deur musiek en sang! Ons is verantwoordelik vir alles rakende musiek en sang in die gemeente. Die life@Christ.music bediening wat Jesus deur musiek, sang en pretaktwiteite bekendstel by hoofsaaklik laerskole in die stad, is ‘n belangrike deel van ons roeping. Wat eredienste en die gebruik van musiek en sang aanbetref, maak ons doelbewus ruimte vir verskeidenheid as gawe van God en kies ons vir ‘n “blended worship”-benadering, die gebruik van verskillende musiek en sangstyle saam. 

Kontak vir Christa Louw  (+264 81 271 7038)
as jy by die musiekdiensgroep betrokke wil raak.