Skip to content
  • Ons Storie
  • Wat Doen Ons
    • Kerkraad
    • Diensgroepe
      • Acts
      • Administrasie en Finansies
      • Gasvryheid
      • Junior Acts
      • Junior Kategese
      • Katutura Ouetehuis
      • Musiek
      • Onthaal
      • Saaleredienste
    • Diensaksies
      • Boesmanland / DEGNOS
      • Sauyemwa
      • Etes vir haweloses en betrokkenheid by die Thinus Bakkes Oornagskuiling
    • Projekte
      • Vleisfees
      • Tiendemaand
      • Kersskoenbokse
      • Gholfdag
      • Dade van Deernis (DVD’s)
      • Toerusting
  • Hoe Dink Ons Oor
    • Die Bybel
    • Kinders
    • Leierskap
    • Predikantsbesoeke
    • Selfdegeslag-verhoudings
  • Laai vorms af
    • Kerkraad nominasie
    • Belydenisaflegging
    • Doopaanmelding
    • Lidmaatskap
  • Sinode Sake
  • Personeel
  • Kontak Ons
NG Kerk Windhoek-Oos
  • Ons Storie
  • Wat Doen Ons
    • Kerkraad
    • Diensgroepe
      • Acts
      • Administrasie en Finansies
      • Gasvryheid
      • Junior Acts
      • Junior Kategese
      • Katutura Ouetehuis
      • Musiek
      • Onthaal
      • Saaleredienste
    • Diensaksies
      • Boesmanland / DEGNOS
      • Sauyemwa
      • Etes vir haweloses en betrokkenheid by die Thinus Bakkes Oornagskuiling
    • Projekte
      • Vleisfees
      • Tiendemaand
      • Kersskoenbokse
      • Gholfdag
      • Dade van Deernis (DVD’s)
      • Toerusting
  • Hoe Dink Ons Oor
    • Die Bybel
    • Kinders
    • Leierskap
    • Predikantsbesoeke
    • Selfdegeslag-verhoudings
  • Laai vorms af
    • Kerkraad nominasie
    • Belydenisaflegging
    • Doopaanmelding
    • Lidmaatskap
  • Sinode Sake
  • Personeel
  • Kontak Ons

NG Kerk Windhoek-Oos. Ons lééf God se liefde!

Predikantsbesoeke

Die predikante besoek graag mense tuis, in die hospitaal of by die werksplek . Daarom word mense aangemoedig om te eniger tyd die leraars of die kantoor te kontak met die oog op afsprake. Predikantsbesoeke hoef nie slegs plaas te vind waar en wanneer mense probleme het om te bespreek nie. Ons maak graag ruimte vir gewoon net kuier ook en hiervoor kan leraars of die kantoor gerus ook gekontak word sodat afsprake gemaak kan word. In hierdie gemeente word nie gekies vir ‘n bedieningsbenadering van “tradisionele huisbesoek” waar huisbesoek beteken dat die leraars die gemeente stelselmatig van ‘n kant af deurwerk nie. As deel van die NG Kerk se Windhoek-Oos se diens aan die gemeenskap bedryf ons ‘n gratis pastorale spreekkamer-diens. Om van hierdie diens gebruik te maak, kan die kantoor of André Louw gekontak word. Kry kontakgegewens onder “Kontak ons”.
© 2023 NG Kerk Windhoek-Oos. Created for free using WordPress and Colibri