Onthaal

In Windhoek-Oos kuier ons graag saam. Een van die hoogtepunte van elke week is die gemeente se saamkuier ná eredienste. Ons groep onthaal graag by gemeente-geleenthede … veral deur die voorsiening van eet- en drinkgoed. 

Wil jy betrokke raak? Kontak vir Maretha Nortje (+264 81 624 8065) .