Ons glo dit is belangrik om deel te wees van ‘n geloofsgemeenskap. Verbintenisse is vir ons belangrik.
Hoe word jy deel van hierdie gemeenskap:

1.Woon ‘n paar eredienste by om agter te kom hoe dit is by Windhoek-Oos
2.Woon ‘n DNS-gesprek by om te hoor hoe ons glo Jesus ons roep om agter Hom aan te stap.
3.Vul ‘n Lidmaatskapvorm in

Vir meer inligting oor lidmaatskap, kontak vir Hestie +264 81 765 4563