Doopaanmelding
Hoe wonderlik is die Here net nie, dat Hy na ons toe kom as babatjies, juis omdat dit nie gaan oor ons keuse vir God nie, maar oor sy keuse vir ons.
Vul die volgende vorm in en bel vir Hestie
(+264 81 765 4563) vir ‘n kuier oor die doop.
