Junior Acts

Ons fokus is mense in die ouderdomsgroep Graad 4-7. Die klem val op Bybelkennis en –vaardighede. Ouers – só glo ons – is primêr verantwoordelik vir die geloofsbegeleiding van hulle kinders. Ons sien onsself bloot as ‘n hulpdiens vir ouers.Byeenkomste is normaalweg Sondae van 17:30-18:30 in die kerksaal.

Kontak vir Hendrik Koekemoer (+264 81 127 0917)
vir meer inligting.