Kuier Diensgroep

Koinonia is ‘n Griekse woord wat vertaal word met nagmaal, gemeenskap, samewerking, die (uit)deel van dit jy het. Die woord Koinonia word ongeveer 19 keer in die Nuwe Testament gebruik.

Die Kuier Diensgroep wil graag hierdie roeping uitleef deur geleenthede te skep waar gemeentelede en die gemeenskap saam kan kuier as Christene. Met die fokus op die familie as kern en begin van ‘n gesonde gemeenskap.

Kontak: Marétha (081 624 8065)