Vleisfees

Ons jaarlikse Vleisfees is wyd bekend in die stad vir goeie gehalte vleisprodukte en billike pryse. Hierdie is ‘n fondsinsamelingsprojek. Hoe meer ons het, hoe meer het ons waarmee ons kan dien!

Kontak vir Freddie Nel (+264 81 122 1242) vir meer inligting.