Normaalweg gee ons weekliks vir mekaar ‘n ‘gesinswenk’ wat ons kan help met ons lewe agter die Here aan. André Louw ( +264 81 210 5051 of andrelo@iway.na is hiervoor verantwoordelik. Kontak hom as jy ‘n wenk het wat die res van ons kan help.