Skip to content
  • Ons Storie
  • Wat Doen Ons
    • Kerkraad
    • Diensgroepe
      • Acts
      • Administrasie en Finansies
      • Gasvryheid
      • Junior Acts
      • Junior Kategese
      • Kuier Diensgroep
      • Musiek
      • Onthaal
      • Saaleredienste
    • Diensaksies
      • Boesmanland / DEGNOS
      • Sauyemwa
      • Etes vir haweloses en betrokkenheid by die Thinus Bakkes Oornagskuiling
    • Projekte
      • Vleisfees
      • Tiendemaand
      • Kersgeskenke
      • Gholfdag
      • Dade van Deernis (DVD’s)
      • Toerusting
    • Gemeenteproses
  • Hoe Dink Ons Oor
    • Die Bybel
    • Kinders
    • Leierskap
    • Predikantsbesoeke
    • Selfdegeslag-verhoudings
  • Laai vorms af
    • Kerkraad nominasie
    • Belydenisaflegging
    • Doopaanmelding
    • Lidmaatskap
    • Musiekdiensgroep
  • Sinodale Sake
  • Personeel
  • Kontak Ons

NG Kerk Windhoek-Oos. Ons lééf God se liefde!

Boesmanland / DEGNOS

Ons reël en organiseer die NG Kerk Windhoek-Oos se betrokkenheid by en ondersteuning van die personeel en werk van DEGNOS (Diens en Getuienis Noord-Oos Sentrum) in hoofsaaklik Boesmanland in die Noord-Ooste van Namibië. DEGNOS is verantwoordelik vir die opleiding (opleidingsentrum op Grootfontein) en aanwending van inheemse predikante op ‘n verskeidenheid bedieningspunte in Noord-Oos Namibië, gemeenskapsprojekte en kleuterskole. Daar is baie getuienisse oor hoe mense se oë hier oopgaan vir die waarheid van die Woord, hoe die Evangelie mense se harte aanraak en hoe wanpersepsies of bygelowe verander wanneer die Lig daarop val.

Skakel vir Petrus Meiring (+264 81 883 5097)
vir meer inligting hieroor.
 

© 2025 NG Kerk Windhoek-Oos. Created for free using WordPress and Colibri
NG Kerk Windhoek-Oos
  • Ons Storie
  • Wat Doen Ons
    • Kerkraad
    • Diensgroepe
      • Acts
      • Administrasie en Finansies
      • Gasvryheid
      • Junior Acts
      • Junior Kategese
      • Kuier Diensgroep
      • Musiek
      • Onthaal
      • Saaleredienste
    • Diensaksies
      • Boesmanland / DEGNOS
      • Sauyemwa
      • Etes vir haweloses en betrokkenheid by die Thinus Bakkes Oornagskuiling
    • Projekte
      • Vleisfees
      • Tiendemaand
      • Kersgeskenke
      • Gholfdag
      • Dade van Deernis (DVD’s)
      • Toerusting
    • Gemeenteproses
  • Hoe Dink Ons Oor
    • Die Bybel
    • Kinders
    • Leierskap
    • Predikantsbesoeke
    • Selfdegeslag-verhoudings
  • Laai vorms af
    • Kerkraad nominasie
    • Belydenisaflegging
    • Doopaanmelding
    • Lidmaatskap
    • Musiekdiensgroep
  • Sinodale Sake
  • Personeel
  • Kontak Ons