Vleisfees

Ons jaarlikse Vleisfees is wyd bekend in die stad vir goeie gehalte vleisprodukte en billike pryse. Hierdie is ‘n fondsinsamelingsprojek. Hoe meer ons het, hoe meer het ons waarmee ons kan dien!

Kontak vir Thinus Smit (+264 81 100 2004) vir meer inligting.