Gholfdag

Ons reël reeds sedert 2005 jaarliks ‘n gholfdag met Windhoek Consulting Engineers (WCE) as die hoofborg. Hierdie is ‘n fondsinsamelingsaksie. Die totale inkomste uit hierdie dag word die afgelope jare geskenk aan Boesmanland/DEGNOS (lees hieroor onder “Diensaksies”) … ‘n geskenk bo en behalwe fondse wat ons in elk geval vir hierdie diensaksie begroot.

Kontak vir Christoff Bauernshmitt
(+264 81 122 4242) vir meer inligting