• Kerk
  • Gemeente
  • kerk-buite
  • kerk-binne-bybel-kers
  • kerk-binne-verhoog
  • kerk-binne-orrel

Articles in Category: Preke

Erediens van 25 Mei 2014

“Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.”

Gelei deur: Andre Louw Skriflesing: Mt 5:10-12

Erediens van 15 Junie 2014

“Toe het ek ‘n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf op! Geseënd is dié wat van nou in die Here sterwe.” “Ja,” sê die Gees, “hulle sal rus van hulle arbeid, want alles wat hulle gedoen het, volg hulle.”

Gelei deur: Andre Louw Skriflesing: Openbaring 14:13