• Kerk
  • Gemeente
  • kerk-buite
  • kerk-binne-bybel-kers
  • kerk-binne-verhoog
  • kerk-binne-orrel

Erediens van 6 Oktober 2019

Die Here se werkers word nie op die skouer geklop nie. Ons is so gelukkig dat Jesus ons gekies het om sy dienaars te wees. Ons verdien dit nie. Ons is slawe wat niks verdien nie. Daarom doen ons graag alles wat Hy sê!

Gelei deur: Andre Louw Skriflesing: Luk 17:1-10