• Kerk
  • Gemeente
  • kerk-buite
  • kerk-binne-bybel-kers
  • kerk-binne-verhoog
  • kerk-binne-orrel

Junior Kategese

Ons fokus is mense in die ouderdomsgroep Graad 1-3. Die klem val op Bybelkennis en –vaardighede. Ouers – só glo ons – is primêr verantwoordelik vir die geloofsbegeleiding van hulle kinders. Ons sien onsself bloot as ‘n hulpdiens vir ouers.

Byeenkomste is normaalweg Sondae van 10:10-10:45 in die kerkgebou.

Lettie-Truter

Lettie Truter
Diensgroepleier Junior Katagese

E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Tel: +264 61 251 755
Of kontak die kerkkantoor by 061 234 885 vir meer besonderhede