• Kerk
  • Gemeente
  • kerk-buite
  • kerk-binne-bybel-kers
  • kerk-binne-verhoog
  • kerk-binne-orrel

Junior Acts

Ons fokus is mense in die ouderdomsgroep Graad 4-7. Die klem val op Bybelkennis en –vaardighede. Ouers – só glo ons – is primêr verantwoordelik vir die geloofsbegeleiding van hulle kinders. Ons sien onsself bloot as ‘n hulpdiens vir ouers.

Byeenkomste is normaalweg Sondae van 17:30-18:30 in die kerksaal.


 

Hendrik

Hendrik Koekemoer
Kontakpersoon vir Junior Acts
Tel: (061) 231 045
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.