• Kerk
  • Gemeente
  • kerk-buite
  • kerk-binne-bybel-kers
  • kerk-binne-verhoog
  • kerk-binne-orrel

Acts

Ons fokus is mense in die ouderdomsgroep Graad 8-11. Die klem val op die aanleer en inoefen van die basiese vaardighede van christenwees, om as mense van God te léwe (byvoorbeeld: Om met en oor God te praat en na Hom te luister, Bybeluitleg). Ons sien onsself as ‘n hulpdiens vir ouers.

Byeenkomste is normaalweg Sondae van 18:30-20:00 by die kerkgebou. Groepleiers (“actors”) vergader weekliks op Woensdae 17:30-18:30.

Hestie

Tel: 00264 61 – 234 885 
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Sel: +264 81 765 4563